Description
Botter en Liefde, boerekos uit ‘n plaaskombuis.
PHOTOGRAPHY CRAIG FRASER
WRITING ANNA CAROLINA ALBERTS
DESIGN & PRODUCTION LIBBY DOYLE
Oor die skrywer
Nadat sy ’n sjefkursus en ’n internskap onder die
wakende oog van Margot Janse en Chris Erasmus in
Franschhoek voltooi het, het Anna Carolina huiswaarts
gekeer na eMkhondo (Piet Retief) waar sy ’n suksesvolle
bistro besit het vir twee jaar. As gevolg van haar
voorliefde vir ‘blogging’ en kosmedia, het Anna Carolina
weer haar sakke gepak en die langpad af Kaapstad
toe aangepak waar sy steeds alles mooi en lekker
maak. Sy dra maandeliks by tot die Pick n Pay Kook
en Kuier-tydskrif en was die kosstilis op Neill Anthony
– Private Chef (SABC3), Siba’s Table Season 2 (Food
Network), Jenny and Reza’s Fabulous Food
Academy (Food Network) en Just Cooking (BBC Lifestyle).
Reviews
There are no reviews yet.