Back to Cookery

Die Kos Revolusie

R350.00

Die kosrevolusie is deels ’n wetenskaplike riller en deels ’n kookboek vol heerlike resepte, maar die hoofdoel is om jou lewe te verander deur jou te leer hoe jy met jou eetgewoontes beheer kan neem oor jou gewig en gesondheid.

• Meer energie
• Minder (of geen) kosdrange
• Geen hongerpyne
• Gewigsverlies
• Beter gesondheid in elke opsig
• Beter bloedglukose- en insulienlesings
• Beter atletiese vermoëns
• Beter vermoë om te fokus
• Beter slaapgewoontes

Prys R550 inc vat
ISBN 978-0-9922062-7-7
Formaat 205 mm x 260 mm soft cover
Bladsye 300pp
Illustrasies 110

10 in stock

SKU: 054 Categories: , Tags: , , , , ,

Description

Die Kos Revolusie

PHOTOGRAPHY CRAIG FRASER
WRITING PROF TIM NOAKES, SALLY-ANN CREED
JONNO PROUDFOOT, DAVID GRIER

RECIPES JONNO PROUDFOOT, DAVID GRIER
DESIGN & PRODUCTION LIBBY DOYLE

About the Authors

’n Wetenskaplike, voedingskundige en twee atletiese sjefs… die baasbrigade agter Die Kosrevolusie het voorwaar die ekstra myl gestap – en in sommige gevalle gedraf! – deur die mynveld van voedingswetenskap en selfeksperimentering. Die onthullende standpunte en watertand resepte in hierdie boek is enersyds die resultaat van hulle ervarings en andersyds van oorweldigende wetenskaplike bewyse.

Additional information

English

Original

Die Kos Revolusie

Afrikaans edition.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Kos Revolusie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *